Successfully reported
+20

De Oude Pastorie Gastehuis

Gastehuis
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Cypress Street, Victoria-West, 7070, Noord-Kaap
  • Vanaf R590 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

De Oude Pastorie is die oudste huis op die dorp en was die Nederduits Gereformeerde Kerk se eerste pastorie in Victoria-Wes.

Die verblyf word in 5 kamers met en suite-badkamers aangebied. Een kamer met 3 enkelbeddens; 1 enkelkamer, 1 kamer met 'n dubbelbed en 2 kamers met driekwartbeddens. Elke kamer het 'n privaat ingang, 'n waaier, elektriese kombers en koffie- en teemaakgeriewe. Ons het 'n TV-kamer met 'n kaggel vir die koue winters. Verder is daar veilige parkeerplek en 'n speelgrond vir kinders.

Die eienaar teel met skou-pluimvee en gaste is gewoonlik geïnteresseerd daarin - dit is beslis anders as die gewone blyplek. Daar is ook 'n speelterrein vir die jongspan.

Ons is stapafstand van staproetes, die Apollo-teater, distriksmuseum en restaurant af. Ons sit 'n heerlike Karoo-aandete (moet vooraf bespreek word) en ontbyt voor. Middagetepakkies is beskikbaar op versoek. Ons maak ook voorsiening vir klein groepe.

Let asseblief daarop dat ons nie kredietkaartgeriewe op die perseel het nie.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Wasgoeddiens
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Mooi uitsig

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 373 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Louis M
Besigheidsreis
5.0
Stil oornag plek. Geen verkeersgeraas. Gasvrou is baie vriendelik en hulpvaardig. Kamer was skoon en netjies. Lekker stil. Goeie waarde vir geld as jy...
Sien meer
Aug 2025
Almarié C
Saam met lewensmaat
5.0
Ou-wêreldse gasvryheid en sjarme - alles in een! Ons het op die nippertjie besluit om ons normale roete huiswaarts (vanaf die Wes-Kaap terug Gauteng t...
Sien meer
Jul 2025
Corli P
Gesin met klein kinders
5.0
Gemaklike oornag stop and go bestemming. Gasvrou was baie vriendelik!
Jul 2025
Gerrit V
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige, ou huis, rustig en ontspanne atmosfeer. Baie mooi, skoon en gerieflike plekkie. Baie rustig en stil. Baie vriendelike ontvangs.
Jun 2025
Magda Ann L
Saam met lewensmaat
5.0
Voldoende en rustig. Een nag gebly. Goeie aandete en ontbyt. Dit was rustig en veilig.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Rhonnie & Elize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 373

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 1 Cypress Street, Victoria-West, 7070, Noord-Kaap
  • Gaste dink De Oude Pastorie Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 590
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 590
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 590
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Cypress Street, Victoria-West, 7070, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0356dd9e4a3380c995d5f8f809415c514ee7def4aa567339ca05c5e36cbea28abfde5cdffa8ee8d5e07464c3b6fad324db1f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R590 per nag, vir 2 mense 373 5 1 5 1 Cypress Street Victoria-West 7070 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -31.40371281385 23.10666063691
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang