De Oude Sleeper N12
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N12, Farm Adalain, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Vanaf R1 250 per nag, vir 5 mense
Beskrywing
De Oude Sleeper N12 is 'n lieflike selfsorgwoonstel op die eienaar se plaas, net buite Kimberley. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n gemaklike en gerieflike tuisbasis vanwaar hulle die omgewing kan verken en geniet.
Hierdie eenheid bied slaapplek vir tot 5 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers, elk met hul eie en suite-badkamer en 'n privaat ingang na buite. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n koningingrootte-bed en 'n driekwartbed bevat. Beide en suite-badkamers is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Daar is twee kombuisies in beide kamers en elkeen is toegerus met 'n yskassie, 'n tweeplaatstoof met mini-oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die eet- en ontspanningsareas het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir gaste se vermaak is daar 'n TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste kan buitebraaigeriewe geniet en veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante kan in Kimberley geniet word, sowel as besienswaardighede soos die Big Hole-uitkykplatform en McGregor Museum.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Gerbrand Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 40
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- N12, Farm Adalain, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Gaste dink De Oude Sleeper N12 het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N12, Farm Adalain, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang