De Rust Campsite
- Kapasiteit: 256 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R734, Klipdrift Farm Portion 18, Dinokeng Game Reserve, 0400, Gauteng
- Vanaf R460 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
De Rust Campsite bied rustige kampeer- en selfsorgverblyf aan die oewer van die Pienaarrivier in Dinokeng Wildreservaat, sowat 35 km vanaf Pretoria. Ideaal vir gaste wat 'n rustige, ongerepte bosveld-ervaring wil hê.
Dié kampplek bied 36 grasperke wat tussen 4 en 10 gaste kan akkommodeer en 2 selfsorg-chalets wat 4 tot 6 gaste kan akkommodeer. Sommige van die terreine is op die oewer van die rivier geleë terwyl ander verder weg in die bos geleë is. Elke staanplek het toegang tot braaigeriewe, kragtoevoer, gedeelde kombuisgeriewe en waterpunte. Drie van die staanplekke bied privaat ablusiegeriewe, terwyl die ander staanplekke van gedeelde ablusiegeriewe gebruik maak. Die selfsorg-chalets het privaat badkamers, gemaklike beddens en goed toegeruste kombuise.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en wasgoedgeriewe. Die kampterrein het ook 'n eerlikheidswinkel met basiese kruideniersware. De Rust is deel van die Finfoot Conservancy en die tuiste van The Big 5, en spog ook met indrukwekkende voëllewe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.9/5
Gert Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- R734, Klipdrift Farm Portion 18, Dinokeng Game Reserve, 0400, Gauteng
- Gaste dink De Rust Campsite het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 256 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R734, Klipdrift Farm Portion 18, Dinokeng Game Reserve, 0400, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang