De Rust Plaaskothuis
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Die Ouwerf, Middelplaas, De Rust, 6650, Wes-Kaap
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
De Rust Plaaskothuis is 'n pragtige eiendom, ideaal vir beide sakereisigers en vakansiegangers.
Die eenheid bied slaapplek vir tot 4 volwassenes en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Beide slaapkamers is gemeubileer met 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Vars linne, badhanddoeke en 'n haardroër word voorsien. Die kombuis is toegerus met 'n oond, stoof en noodsaaklikhede.
De Rust is sentraal geleë, naby plaaslike restaurante, winkels en geriewe. Doornkraal is 'n aangrensende plaas wat perdry bied, en Stompdriftdam is naby vir watersport. Die eiendom is ook ideaal geleë vir daguitstappies na die see, die Swartbergpas, Prins Albert en Uniondale.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Die Ouwerf, Middelplaas, De Rust, 6650, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Die Ouwerf, Middelplaas, De Rust, 6650, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang