Successfully reported

De Rusty Farm

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 57 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Alida B
1 nag
5.0
Aug 2025

Waarde vir geld vir Suid-Afrikaanse burgers! Ons het ons verblyf as gesin baie geniet. Die rustigheid was verwelkomend. Dis net 'n klein entjie se ry uit De Rust, so ons kon die Saterdagmiddag laat dorp toe ry en lekker daar iets gaan eet. Die gasvrou was vriendelik en hulpvaardig. Die privaatheid en veiligheid was ook 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jon K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Perfect stop between Cape Town and Gqeberha. Comfortable, clean and perfect. Everything 5 star but the Karoo goulash was 10 star. Thanks. Great shower and comfy bed. All we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barbara D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Warm, welcoming, rustic and peaceful atmosphere. Everything you need in the unit. Clean and safe. If you love nature and farm life, then this is definitely the overnight or getaway for you. Suitable for young and old as well as singles and families. Our time was limited, but we will go back again. Thank you very much for your hospitality.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlotte W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Safe and comfortable, perfect after a day of travelling. A refreshing swim and game of darts at the pool and entertainment area after a hot day travelling was great. The hosts were friendly. The fresh milk, handmade soap, and having the braai laid out in a private braai spot were really lovely touches. We stayed in until 4, perfect for small family travels.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques H
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Dit was baie aangenaam. Ek het baie lekker gebly, dit was lekker rustig, die natuur was baie pragtig. Ek sal die plek aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Betsie K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Rustig, gesellig, tevreden. Lekker gebly. Rustig, behalwe verkeer in die N2 wat naby verbyloop. Heerlik geslaap. Alle nodige geriewe is daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanette K
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Amazing. We had a wonderful stay! Everything was perfect. The host was incredibly helpful, and the view was absolutely amazing. Thanks to the host, we had an unforgettable experience!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Luan L
1 nag Saam met vriende
4.8
Jan 2025

Very nice overnight stay. It was a very nice overnight stay and I had no complaints.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suelindie W
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Apr 2025

Sal definitief weer daar tuis gaan. Wat 'n pragtige plek met gasvrye mense. Ons kon uitspan, die stilte en rustigheid geniet, lekker gesels. Naby Oudtshoorn, maar as jy wil rus en natuur wil ervaar en geniet, is dit beter om hier tuis te gaan. My tieners het hulle geniet, lekker geswem. Dankie vir die heerlike bederfpakkie by ons ontvangs.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jayne F
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mrt 2025

A fun 3 days resting by the pool and sleeping in comfortable beds. Although the accommodations are close, as well as the main road, it was a very restful stay with a lovely view of the farmlands. Beautiful pink peppercorn trees offered shade, and the swimming pool was much appreciated. Friendly staff made us feel very welcome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Karla Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 57

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 588
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 588
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 588
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 138, Rietvalley Farm, 6650, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0ad6ba048f01829beee778c2cc265f446a1aa1e3ea5d34d2786ad1da2306bc24e1fdcbc0d8100e06975c3a90614311c0fd35?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R588 per nag (plek vir 2) 57 5 1 5 Portion 138 Rietvalley Farm 6650 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.52397322811 22.485108375549

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang