Successfully reported
+100

De Rusty Farm

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 138, Rietvalley Farm, 6650, Wes-Kaap
  • Vanaf R588 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

De Rusty Farm is 6 km buite die bekoorlike dorp De Rust. Die plaas is ideaal vir 'n groep vriende of 'n gesin wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Verblyf word in 3 eenhede gebied en elkeen het gemaklike beddens en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Elke eenheid beskik oor 'n kombuisie wat met 'n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Ander geriewe sluit 'n privaat ingang, stoep en WiFi in en veilige parkeerplek is agter 'n elektriese hek op die perseel beskikbaar.

Die plaas bied ook verblyf in 'n rustieke tent. Dié seiltent spog met 'n 'n uitsig oor die omliggende plase. Dit het 'n dubbelbed en gaste het toegang tot 2 toilette, 2 storte en 'n kombuisie wat met 'n yskas, tweeplaatstoof, ketel, tee, koffie, eetgerei en breekware toegerus is.

Daar is ook 'n gemeenskaplike swembad, braai-area en 'n speelarea met 'n trampolien, swaaie, 'n wipplank en 'n glybaan vir kinders.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 57 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Alida B
5.0
Waarde vir geld vir Suid-Afrikaanse burgers! Ons het ons verblyf as gesin baie geniet. Die rustigheid was verwelkomend. Dis net 'n klein entjie se ry ...
Sien meer
Aug 2025
Jon K
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect stop between Cape Town and Gqeberha. Comfortable, clean and perfect. Everything 5 star but the Karoo goulash was 10 star. Thank...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Barbara D
Saam met lewensmaat
5.0
Warm, welcoming, rustic and peaceful atmosphere. Everything you need in the unit. Clean and safe. If you love nature and farm life, the...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Charlotte W
Saam met lewensmaat
5.0
Safe and comfortable, perfect after a day of travelling. A refreshing swim and game of darts at the pool and entertainment area after a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Jacques H
5.0
Dit was baie aangenaam. Ek het baie lekker gebly, dit was lekker rustig, die natuur was baie pragtig. Ek sal die plek aanbeveel.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Karla Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 57

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Portion 138, Rietvalley Farm, 6650, Wes-Kaap
  • Gaste dink De Rusty Farm het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 588
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 588
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 588
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 138, Rietvalley Farm, 6650, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0ad6ba048f01829beee778c2cc265f446a1aa1e3ea5d34d2786ad1da2306bc24e1fdcbc0d8100e06975c3a90614311c0fd35?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R588 per nag (plek vir 2) 57 5 1 5 Portion 138 Rietvalley Farm 6650 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.52397322811 22.485108375549

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang