Successfully reported
+24

De Sandsteen Guesthouse

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Park Street, Warden, 9890, Vrystaat
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

De Sandsteen Gastehuis op die hoek van Sarel Cillierlaan en Parkstraat in Warden spog met 4 pragtig, gerieflike en ruim versierde suites, almal met 'n voortreflike afwerking, geleë in 'n rustige, rustige omgewing.

Kamer 1 het 2 driekwartbeddens met 'n bad
Kamer 2 het 'n koninggrootte-bed met 'n stort (dit kan verander na 2 enkelbeddens)
Kamer 3 het 'n dubbelbed met 'n stort
Kamer 4 het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed met 'n bad en stort

De Sandsteen Gastehuis is sowat 240 km vanaf Johannesburg en 350 km vanaf Durban op die N3 geleë en is in 'n rustige tuin omring deur die Vrystaatse oggend- of aandgloed. Die huis straal 'n warm en huislike atmosfeer uit, waar gaste kan ontspan en tuis voel.

Ons bied ontbyt teen R60 per persoon en aandete op versoek. Daar is 2 motorhuise vir die gebruik van die gaste.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Madelein Steyn S
Saam met vriende
5.0
Baie mooi plek vir oornag oppad en terug van die kus af! Baie vriendelike ontvangs en alles was soos uiteengesit op die webwerf. Pragtige plek en lekk...
Sien meer
Jan 2025
Johan D
5.0
Lekke verblyf, netjies en goed toegerus. Netjies en goed toegeruste verblyf. Basiese voorsiening vir beurtkrag is beskikbaar, wat baie welkom was.
Feb 2024
Paul H
Saam met lewensmaat
4.8
Just what we needed! Spotless, very big bath, lots of hot water. Large rooms. Comfortable beds, very helpful owner.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Peter V
4.4
Welcoming host and good food. Very welcoming host. Best evening meal I can think of for R150.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2024
Jacques M
Saam met lewensmaat
4.2
Baie lekker oorgeslaap vir die een aand, en alles wat mens nodig het, was daar. Slegs oorgeslaap vir 1 aand, oppad van Dbn na Pta. Alles wat nodig is,...
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Babie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 11 Park Street, Warden, 9890, Vrystaat
  • Gaste dink De Sandsteen Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Park Street, Warden, 9890, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7c1725f186b0adb2b0fc7d42a2a769f743d03c005516829a4377a9911541faf92dc27227f5cfd61eada743fe06d2e9b0638c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 51 5 1 5 11 Park Street Warden 9890 Vrystaat 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -27.85864 28.967663
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang