De Schelde Beach Cottage
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Vloksie Street, Kleinkrantz, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
De Schelde Beach Cottage is 'n bekoorlike selfsorgkothuis in die hartjie van die Tuinroete, Wildernis. Dit kombineer moderne gerief met asemrowende natuurskoon, of jy nou 'n rustige toevlugsoord of 'n uitstekende beleggingsgeleentheid soek.
Die woonstel bied slaapplek vir tot 2 gaste en bestaan uit 1 en suite-slaapkamer en 'n oopplan-leefarea met 'n kombuisie. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, en die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuisie is toegerus met 'n stoof, yskassie, mikrogolfoond, eetgerei en al die nodige breekware om jou tuis te laat voel terwyl jy jou maaltye voorberei. Die eetarea bied sitplek vir 2 gaste, terwyl die sitkamer uitnodigende rusbanke het.
Slegs 200 m van die strand af, bied die eiendom maklike toegang tot Wildernis-dorpie se restaurante en koffiewinkels, kanovaart of voëlkyk langs die Touwrivier, en 'n verskeidenheid skilderagtige staproetes. Veilige parkering word voorsien vir gemoedsrus, sowel as 'n privaat braai-area.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 5 Vloksie Street, Kleinkrantz, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Vloksie Street, Kleinkrantz, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang