Successfully reported

De Valle 57

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Herman B
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Baie lekker gebly, skoon, netjies, veilig, stapafstand. Baie lekker gebly. Eenheid is stapafstand van die strand, het 'n see-uitsig en was netjies en skoon. Ek het baie lekker geslaap in die twee slaapkamers en gee dit 10/10. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bethie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Die uitsig is onverbeterlik. So lekker dat ons reeds weer vir 'n volgende keer bespreek het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Overall it was a very comfortable, pleasant stay with lovely views. Firstly, I would leave out the gender, even though it is optional in your survey. The instructions regarding arrival and stay were very informative, appreciated. We appreciated that there was a lift and a parking bay allocated. I missed a vanity dustbin in the bathroom, and there were no hooks behind the bathroom door. There was an ironing board but no iron, and no initial bin bag in the kitchen bin. There were many other pluses, and I would definitely request no. 57 again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mario V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Pragtige plek. Sal definitief weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rika A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2024

Fantasties en asemrowend. Ons verblyf was uitsonderlik. Die kinders wil weer so gou as moontlik teruggaan. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hesmari B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Besonders bederf met so mooi uitsig en 'n netjiese eenheid. Pragtige uitsig, naby strand en baie netjies. Hulle het selfs 'n skottelgoedwasser bygekry om meer rus te vir seker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernadette B
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Baie getieflik en gemaklik. Baie lekker gebly. Die foto's doen nie justice aan die eintlike blyplek nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thurston N
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Absolutely awesome. My parents occupied the place and they will definitely be going back again! Thank you, Corne!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anel L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Dit was lekker! Ek sal De Valle 57 vir seker aanbeveel! Ons het so lekker gebly. Die woonstel is so naby aan Diaz strand en het 'n mooi view van die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Corne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 57 De Valle, Daiz strand, Beach Boulevard West, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0d3f26f1033f9b01209a5d5e9ca6d136d4f5d50a86a3da1239cafb0724f5b42a047dcbc4af1d69a62e3fe5da96b05b9391e3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 4) 51 5 1 5 57 De Valle, Daiz strand Beach Boulevard West 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -34.160255034134 22.108747405557

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang