De Valle Diaz Beach Holiday Apartment
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach Boulevard West, De Valle, Die Voor Bay, 6530, Wes-Kaap
- Vanaf R990 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
De Valle Diaz Beach Holiday Apartment is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Diaz Beach, Mosselbaai. Dit is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige en gerieflike tuisbasis vanwaar hulle die omgewing kan verken en geniet.
Hierdie grondvloerwoonstel bied slaapplek vir tot 6 gaste in 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 'n stapelbed het. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Skottelgoedwasser is beskikbaar vir ekstra gerief. Die sitkamer is ingerig met 'n dubbelslaapbank, 'n plafonwaaier en 'n slim-TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Die sitkamer maak oop na 'n patio met 'n eetkamertafel en 'n braai. Die eiendom spog met 'n gemeenskaplike swembad en veilige parkering op die perseel. Diaz Waterpark en Diaz-strand is ongeveer 400 m weg, met ander plaaslike geriewe soos winkels en restaurante in die nabyheid.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Wanda Geverifieer
Eiendomme 16
Resensies 68
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Beach Boulevard West, De Valle, Die Voor Bay, 6530, Wes-Kaap
- Gaste dink De Valle Diaz Beach Holiday Apartment het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach Boulevard West, De Valle, Die Voor Bay, 6530, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang