Successfully reported

De Villiers Family Farm

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 66 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Werner Alexander K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Presies wat ons verwag het en nodig gehad het. Dit was baie lekker en presies wat ons verwag het. Riana was vriendelik en die reëlings was goed getref. Sal weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lee M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Charming rooms appointed with thought and care. Hosts were lovely and very helpful. Well appointed with care and charm. Had everything one needed. Very comfortable. Riana were welcoming and warm.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Lekker gekuier! Baie lekker gebly! Rustige plaasopset, met mooiste uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvette S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Lieflik, mooi uitsig ook. Heerlik gebly, so lekker bed en badkamer! Heerlike beskuit en koffie ook!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thys V
1 nag
5.0
Sep 2025

Die beste! Heerlik gebly, pragtige geriewe, vriendelike en hulpvaardige eienaar. Dit was alles 100%!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ina D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Ons het oorgeslaap vir my seun se matriekafskeid. Ongelooflike gasvryheid, Riana en Jaco is fantastiese mense met oop harte en loop die ekstra myl vir hul gaste. Die mooie plek was die kersie op die koek vir die geleentheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Fantastiese kuier. Baie aangename, gerieflike kuier gewees. Kommunikeer goed en het ons baie tuis laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerald S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Perfect spot for a short stay in Paarl. Beautiful home and estate. Proper farm living. Riana was an amazing host. Will stay there again for sure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra L
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Dit was 'n sakereis, maar ons het nogtans lekker gebly. Verblyf was baie gerieflik, netjies en ons het heerlik gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lize V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Baie dankie vir jul gasvryheid en omgee! Baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Riana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 66

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 910
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 910
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 910
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pieter Hugo Street, Sandwyk Farm, Courtrai, Paarl South, 7624, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApwzApShEnVdqg74Ia1hNf4RhwMbHOeexYHoiJVmMKDEGV6cb7o?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R910 per nag (plek vir 2) 66 5 1 5 Pieter Hugo Street Sandwyk Farm, Courtrai 7624 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.775573669977 18.944251034163
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang