Successfully reported

De Vrolike Vark

Eenheid 261A
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • 2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die selfsorgeenhede is splinternuut oorgedoen en het 'n slaapkamer, 'n leefarea, klein kombuisie en 'n groot stoep met lieflike meubels. Die eenheid bied slaapplek aan 2 volwasse gaste. Twee kinders (per eenheid) onder 13 jaar oud is welkom om die slaapbanke te gebruik (Eie linne moet vir die kinders voorsien word). Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n en suite-badkamer met n stort. Linne en handdoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring. Die eenheid word daagliks gediens. Die kombuis is met 'n yskas, tweeplaatstoof, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Die sitarea, met gemaklike slaapbanke, DStv (Compact Plus) en WiFi, lugversorging en dakwaaiers. Gaste kan gerus die privaat boma met 'n uitsig oor 'n klein stroompie vir 'n gesellige braai of kampvuurkuier gebruik. Veilige parkeerplek word voorsien. Dit is stapafstand van die groot gemeenskaplike swembad, 'n mini-gholfbaan, tennisbane, astrobaan, muurbalbaan, tafeltennistafel, pooltafel, groot opblaasspringkussing en 'n kafee met wegneemetes en 'n winkel. Klimrame en 'n ruim speelkamer is vir die kleuters beskikbaar. Die kinders word gereeld vermaak by die swemarea. Die Mabalingwe Natuurreservaat is die tuiste van die Groot 5 en die oord bied ook wildritte, perdryritte, 'n restaurant, spa, dameskroeg en die unieke Kalahari-boskroeg aan gaste.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

2 x Kinderbank vir 1

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Braai
Badkamer
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Onthou asseblief om jou swemhanddoeke saam te bring. Linne, handdoeke en komberse vir kinders word nie voorsien nie, so bring dit asseblief saam. Rook binne eenhede is streng verbode. Geraas en harde musiek is streng verbode. Geen vure naby die eenhede nie. Vure word slegs binne die bomas toegelaat. Vure in bomas moet geblus word voordat die bomas verlaat word. Geen rommel moet by die bomas gelaat word nie. Sigaretstompies moet nie buite gegooi word nie, aangesien dit 'n brandgevaar skep. Die eenhede word daagliks skoongemaak.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 261B
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • 2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die eenheid bied slaapplek vir tot 4 gaste: 2 volwassenes en 2 kinders onder 13. Die slaapkamer is ingerig met enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, met ekstra slaapbanke vir kinders. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, tweeplaatstoof, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Die sitkamer beskik oor gemaklike slaapbanke, DStv, WiFi, lugversorging en plafonwaaiers. Gaste kan ontspan in die privaat boma met uitsig oor 'n klein stroompie, ideaal vir 'n gesellige braai of kampvuur. Veilige parkering is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

2 x Kinderbank vir 1

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Braai
Badkamer
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Onthou asseblief om jou swemhanddoeke saam te bring. Linne, handdoeke en komberse vir kinders word nie voorsien nie, so bring dit asseblief saam. Rook binne eenhede is streng verbode. Geraas en harde musiek is streng verbode. Geen vure naby die eenhede nie. Vure word slegs binne die bomas toegelaat. Vure in bomas moet geblus word voordat die bomas verlaat word. Geen rommel moet by die bomas gelaat word nie. Sigaretstompies moet nie buite gegooi word nie, aangesien dit 'n brandgevaar skep. Die eenhede word daagliks skoongemaak.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 261 Elephant Lodge, Mabalingwe, R516 Rooiberg, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA862c9383136093a7238046f60cd4685b566b7cc766b238b2fabbf29338fa5a8116229ed8769d9a373701d5e79933f52a7c98?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 97 5 1 5 261 Elephant Lodge Mabalingwe, R516 Rooiberg 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -24.849583159317 28.042704954426
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang