De Ware Jacob
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 10 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Titius Turn, Jacobs Bay, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
De Ware Jacob is in Jacobsbaai geleë en is ideaal vir 'n stil, romantiese wegbreek vir paartjies.
Verblyf word in 4 luukse kothuise en 'n tuinateljee, wat elk 2 volwassenes kan akkommodeer, gebied. Elke kothuis het 'n sitarea met 'n kaggel, 'n selfsorgkombuisie en 'n privaat houtvuurwarmbad. Die slaapkamers het elk 'n dubbelbed en en 'n suite-badkamer met 'n stort. Privaat parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Gaste het ook toegang tot 'n gemeenskaplike swembad.
Gaste hoef net 5 minute al langs 'n gruispaadjie te stap, af na 'n stil en rustige klein baai. Met groot branders wat teen die rotsagtige kuslyn breek en 'n lang, wit strand, bied Jacobsbaai iets vir almal. In die lente word die perseel en die hele omgewing met 'n veldblomkombers bedek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Joane Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 422
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 1 Titius Turn, Jacobs Bay, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
- Gaste dink De Ware Jacob het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Titius Turn, Jacobs Bay, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang