Successfully reported
+21

De Waterkant Luxe Apartment Pool BBQ

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Prestwich Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 219 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

De Waterkant Luxe Apartment Pool BBQ is 'n moderne woonstel op die grens van De Waterkant en Green Point, ideaal geleë binne loopafstand van die V&A Waterfront, Kaapstad-stadion en 'n verskeidenheid restaurante, kroeë en kafees. Clifton- en Kampsbaai-strande, sowel as Tafelberg, is 'n kort rit weg.

Die woonstel bied slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die leefarea het 'n eetkamertafel, gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix. Bykomende geriewe sluit in lugversorging, onbeperkte veselinternet en 'n groot balkon.

Die gebou bied 24/7 sekuriteitstoegangsbeheer, veilige onderdakparkering en 'n dakdek met 'n swembad en braaigeriewe.

Gaste sal ten volle gebruik maak van die woonstel en sal hul eie stel sleutels ontvang. Bykomende skoonmaak- en wasgoeddienste kan teen 'n ekstra koste gereël word. Linne, handdoeke, tee, koffie, suiker en basiese stortgeriewe word voorsien.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Propr Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 100+

Resensies 19

Op LekkeSlaap 1 maand

Ligging

  • Prestwich Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 219
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 219
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 219
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Prestwich Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA281473371bf02dbd60d56cce7a4461d63c20e176ce8a17aa5c823967665df74af8f76129e5e40de1f115c75e1aec7a12be7f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 219 per nag, vir 2 mense Prestwich Street Cape Town 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-00:00 10:00 -33.913118 18.418591

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang