Successfully reported
+37

De Werf Lodge

  • Kapasiteit: 50 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Upington Road, Keimoes, , 8860, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

De Werf Lodge is 'n bekoorlike lodge, konferensie- en funksie-venue in die hartjie van Keimoes naby die magtige Oranjerivier. Dit bied ruim en gerieflike selfsorg- of standaardkamers. Dit is 'n ideale opsie vir sakereisigers of vakansiegangers wat op soek is na oornag- of vakansieverblyf.

Verblyf word in verskeie kamers gebied wat elk 2 of 4 gaste kan akkommodeer. Die kamers het elkeen óf 'n dubbelbed óf 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Sommige kamers het kombuise wat met selfsorggeriewe toegerus is. Elke kamer het tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste het toegang tot 'n restaurant, 'n kroeg en 'n gedeelde swembad op die perseel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Minette M
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike oornag verblyf. Veilige verblyf. Restaurant op perseel beskikbaar.
Sep 2025
Elsabe V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie skoon en netjies. Sien sterre.
Aug 2025
Elsabe V
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker gebly skoon en netjies. Sien sterre.
Aug 2025
Janette S
Saam met lewensmaat
5.0
Voldoende vir oornag verblyf. Was net oornag, maar volgende keer sal ek restaurant besoek. Lekker rustig met ganse op dam.
Mrt 2025
Herschel A
Gesin met tieners
5.0
Awesome. What an amazing stay we had. The pictures on the website are so true to what we experienced. We took leisurely strolls, soaked...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jacobus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 1 Upington Road, Keimoes, , 8860, Noord-Kaap
  • Gaste dink De Werf Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 50 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Upington Road, Keimoes, , 8860, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA98b57739ce373d5c80451b2de0fdd00d2acaeeb04652911a76cbe0171f1c9866b5d04730f488f9db872e787f5dd27e45bf92?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 1 Upington Road Keimoes 8860 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.70888221283 20.981569290161
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang