Successfully reported

De Wilge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 70 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Sharolene J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

The perfect break away, with amazing scenery. Our stay was wonderful, Amanda was very helpful, made sure we had everything we needed. Although the unit was self-catering, she provided milk, tea, and coffee, which we appreciated. The views are breathtaking, jacuzzi wonderful, and a beautiful restaurant, The Nuy, just 3 km away.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicole D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Stylvol, gerieflik en salig. Ons het ons kort wegbreek geniet en Amanda was 'n baie goeie gasvrou. Die huis en uitsig is pragtig. Sal terug wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
De Wilge
Nicole, julle is altyd welkom om weer te kom kuier.

Sharon A O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Heerlike wegbreek van die stad se gewoel. Dit is altyd lekker om terug te gaan! Dit is een van ons gunsteling wegbreek plekke. Pragtige uitsig oor die berge en groen landskap. 'n Lekker wegbreek van die stad se gewoel. Uitstekende geriewe en die hot tub bly 'n treffer reg deur die jaar. Baie dankie vir al die ekstra moeite en fyn besonderhede wat ons altyd welkom laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Walter P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Sal beslis terugkeer. Dit was baie lekker, sal dit sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
De Wilge
Dit was net 'n plesier om Walter-hulle te huisves, hulle is baie welkom om weer te kom kuier.

Este M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Serene. What a beautiful, tranquil spot! The host is just lovely and truly wants to help where she can. We had a wonderful weekend and will certainly be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Highly recommended. This was a 5 star experience all round! We had the best time! Every small detail was taken care of and everything was there that you need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ray-Anne S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Peaceful and beautiful. Amazing accommodation. The place was cool inside; I did not even have to use the aircon. The place is beautiful inside and out. I had an amazing stay. The only complaint I had was that the cat came to visit but only wanted food, which we gladly provided, but then just left without even staying to socialise. I am an animal lover, so the cat being there was just a lovely extra for me.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
De Wilge
Hi Ray-Anne, we would love to accommodate you in the future; it was only a pleasure to host you.

Raymond K
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2025

Vriendelik ontvang. Ruim en met ongelooflike uitsig. Baie aangenaam en ruim. Heerlike geriewe en plaasomgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
De Wilge
Jy is baie welkom om weer te kom kuier, baie bly jy het die verblyf geniet.

Marzette B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Baie lekker en spesiaal. Baie lekker gebly. Sal beslis weer gaan. Netjies, groot en privaat. Mooiste omgewing en uitsig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
De Wilge
Ons is bly julle het julle verblyf geniet, julle is baie welkom om 'n volgende keer weer te kom.

Johann B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Heerlike kuier, volgende keer bly ons beslis langer! Heerlik gebly in 'n baie netjiese en privaat eiendom. Gasvrou en personeel was ook baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
De Wilge
Ons is baie bly julle het julle kuier op De Wilge geniet, julle is baie welkom om weer te kom kuier.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 70

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Wilge, Nuy, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4d7c071edc0468240d9af1359e85a2e02df58ff2378b17ada3e098f08109a2572d3cc83bd4ec4c856bd54f14f14eae88904b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 70 5 1 5 De Wilge Nuy 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.682772789351 19.600177025795
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang