Successfully reported
+129

De Wilge

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Wilge, Nuy, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

De Wilge is 'n 4-ster-eiendom geleë in die skilderagtige Nuy-vallei op 'n werkende sitrusplaas met asemrowende uitsigte oor die majestueuse Langeberge.

Verblyf bestaan uit 6 eenhede, geskik vir tot 18 gaste. Die 3 Luukse Selfsorgkothuise bied elk 2 slaapkamers, 'n privaat patio met houtvuur-warmbad/jacuzzi en 'n oopplan-kombuis en -leefkamer. Die 3 slaapkamers in die Herehuis is standaard dubbelkamers, elk met 'n en suite-badkamer.

Ander geriewe sluit in gratis WiFi, TV met geselekteerde DStv-kanale, lugversorging, binnenshuise kaggels, braaigeriewe, 'n gemeenskaplike swembad en 'n volledig toegeruste kombuisie met 'n skottelgoedwasser.

Gaste is welkom om op die plaas te stap of fiets te ry. Nabygeleë aktiwiteite sluit in wynproe, ginproe, olyfproe, wildritte, die Groot 5, perdry en visvang.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 70 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Sharolene J
Saam met vriende
5.0
The perfect break away, with amazing scenery. Our stay was wonderful, Amanda was very helpful, made sure we had everything we needed. A...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Nicole D
Saam met lewensmaat
5.0
Stylvol, gerieflik en salig. Ons het ons kort wegbreek geniet en Amanda was 'n baie goeie gasvrou. Die huis en uitsig is pragtig. Sal terug wees.
Aug 2025
Sharon A O
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike wegbreek van die stad se gewoel. Dit is altyd lekker om terug te gaan! Dit is een van ons gunsteling wegbreek plekke. Pragtige uitsig oor die...
Sien meer
Jun 2025
Walter P
Saam met lewensmaat
5.0
Sal beslis terugkeer. Dit was baie lekker, sal dit sterk aanbeveel.
Jun 2025
Este M
Saam met vriende
5.0
Serene. What a beautiful, tranquil spot! The host is just lovely and truly wants to help where she can. We had a wonderful weekend and ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 70

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • De Wilge, Nuy, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Gaste dink De Wilge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Wilge, Nuy, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4d7c071edc0468240d9af1359e85a2e02df58ff2378b17ada3e098f08109a2572d3cc83bd4ec4c856bd54f14f14eae88904b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 70 5 1 5 De Wilge Nuy 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.682772789351 19.600177025795
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang