Successfully reported

De Witte Huis

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 88 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Linda F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Excellent stay! Lovely spacious rooms. Convenient parking and access. Excellent management. Looks exactly like the pictures. Would like to try all the rooms.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawn W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Verskriklike mooi, welgelee gastehuis met baie mooi gemaklike kamers! Verskriklike mooi, welgelee gastehuis met baie mooi gemaklike kamers! Die bestuurder was baie vriendelik en verwelkomend! Die ontbyt was ook heerlik gewees! Sal vir seker die gastehuis aanbeveel! Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariska B
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Netjies. Was baie netjies en skoon, asook vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alberth P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Baie heerlik gewees. Verblyf was lekker en die plek is baie mooi en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deborah B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

High quality, well equipped and safe. Everything was wonderful - our stay felt very luxurious and the place had everything we needed and more. Michele was so welcoming and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Naretha S
1 nag
5.0
Mei 2025

Vriendelike diens en pragtige kamers. Heerlike verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorraine T
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Heerlik. Baie lekker. Alles skoon en mooi. Heerlike ontbyt. Baie gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charl R
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Ontspannend. Brilliant. My dogtertjie het gesê gee 100 sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneke N
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Lieflike oorslaapplek. Lekker ontbyt! Pragtige, luukse kamer. Skoon en netjies. Heerlike koffie in die kamer, alles was net perfek. Ontbyt was heerlik. Regtig waarde vir geld, sal weer oorslaap daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Dankie vir die gasvryheid tydens ons verblyf. Sal beslis De Witte Huis aanbeveel, veral vir ouers wat kyk om toere by BVHS by te woon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Doris Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 88

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 39 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 26 Turner Street, Bethlehem, 9701, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5369b52741750a0d70401e2434e6a518ec02a09111c4817bb1a9c98618400d54a441e4384f29092856c32c7fc90f6b151564?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 88 5 1 5 26 Turner Street Bethlehem 9701 Vrystaat 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -28.23844 28.29936

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang