De Witte Loft
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 Uranus Crescent, Signal Hill, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
- Vanaf R820 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
De Witte Loft bied verblyf in 'n tradisionele Kaaps-Hollandse styl. Dit is in Signal Hill, Newcastle geleë en bied slaapplek vir altesaam 10 gaste.
Verblyf bestaan uit 2 volledig toegeruste selfsorg-hokke-eenhede en 1 vloer-eenheid. Geriewe wat by hierdie eenhede ingesluit is, sluit 'n volledig toegeruste kombuis, 'n TV met DStv-kanale en lugversorging in. Alle eenhede spog met luukse dekor en die beddens is oorgetrek met kraakvars wit linne.
Buite het gaste toegang tot braai-area en balkon wat uitkyk oor Newcastle en die berge. Spesiale aandag word aan alle besoekers gegee.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Johann Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 67
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 20 Uranus Crescent, Signal Hill, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
- Gaste dink De Witte Loft het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 Uranus Crescent, Signal Hill, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang