Successfully reported
+30

Winelands Golf Lodges 13

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strand Road, De Zalze Golf Estate, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 900 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Winelands Golf Lodges 13 is 'n helder selfsorgwoonstel wat op die pragtig aangebied De Zalze Gholflandgoed in die hartjie van die Stellenbosch Wynlande geleë is en spog met panoramiese uitsigte oor die omliggende landgoed.

Dié woonstel op die grondvloer het slaapplek vir 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 aparte en suite-slaapkamers. Albei slaapkamers is ingerig met 2 enkelbeddens en sluit 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet in. 1 van hierdie slaapkamers het direkte toegang tot die voorstoep, terwyl 'n ander slaapkamer op 'n balkon uitloop. Badhanddoeke word ook voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis en 'n sitkamer met gemaklike sitplek asook 'n TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n etenstafel met sitplek vir 4 waar gaste hul maaltye saam kan geniet. 'n Skottelgoedwasser en 'n wasmasjien is ook beskikbaar.

Hierdie leefarea lei na 'n patio met 'n tafel en stoele asook 'n ingeboude braai wat 'n ideale plek is vir 'n oggendkoffie of selfs 'n skemerkelkie.

De Zalze Gholflandgoed het 'n sprankelende gemeenskaplike swembad asook 'n restaurant wat 'n verskeidenheid maaltye bedien wat wissel van seekos tot fynproewersburgers. Boonop bied The Camelot Spa Wellness Centre 'n wye verskeidenheid behandelings vir gaste wat hulself wil bederf.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

2.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
1.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
1.0
Diens
1.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

David Geverifieer

Eiendomme 32

Resensies 27

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Strand Road, De Zalze Golf Estate, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Winelands Golf Lodges 13 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 900
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 900
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strand Road, De Zalze Golf Estate, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6c47dfdc83015faf93ea9a929c4cfcf38b12efdfe2f81b55028ecc52e3bfd02560cbf718c4ac0e44a6fcbd964dc7bf68d87c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag (plek vir 4) 1 5 1 3 Strand Road De Zalze Golf Estate 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.975217193001 18.831476125626
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang