Successfully reported

Winelands Golf Lodges 2

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Arnold V
Kort verblyf
5.0
Jul 2023

Wonderlike tyd in die Wynlande van Stellenbosch. Ons het 'n fantasties tyd gehad by die Winelands Golf Lodge. Die verblyf is pragtig gelee in die De Zalze Estate met uitsigte oor die Stellenboschberge en De Zalze Golfbaan. Die huis is ruim en goed gemeubileer presies soos op die foto's. Alles is beskikbaar om 'n lekker vakansie te kan hou. Dis beslis 'n wenner bestemming en kan ten sterkste aanbeveel word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
David
Winelands Golf Lodges 2
Hallo Arnold! Dankie vir hierdie wonderlike resensie, ons waardeer al jou terugvoering. Ons is so bly om te weet dat jy jou verblyf by ons geniet het en ons hoop om jou binnekort te sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

David Geverifieer

Eiendomme 32

Resensies 27

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 6 900
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 6 900
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 6 900
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strand Road, De Zalze Golf Estate, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6f11f8065a5f919838917b44926d6ed09506bae38539dd2475ccf9630b61d07f4e3af9816260da5385f5db35ca7050dc0241?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 900 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 Strand Road De Zalze Golf Estate 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.9752127444 18.831470761208
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang