Winelands Golf Lodges 15
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strand Road, De Zalze Golf Estate, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Vanaf R3 000 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Winelands Golf Lodges 15 is 'n helder selfsorgwoonstel op die pragtige DeZalze Gholflandgoed in die hartjie van die Stellenbosch Wynlande, en dit spog met 'n panoramiese uitsig oor die omliggende landgoed.
Die woonstel op die grondverdieping bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 aparte en suite-slaapkamers met lugversorging en 2 enkelbeddens elk. Die eerste badkamer het 'n bad en 'n stort, en die tweede badkamer het 'n stort. Badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis en 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n etenstafel met sitplek vir 6 toegerus.
Die leefarea bied toegang tot 'n stoep met 'n tafel en stoele, asook 'n ingeboude braai wat die ideale plek is om te sonbaai.
De Zalze Gholfandgoed het 'n sprankelende swembad, asook 'n restaurant wat verskeie maaltye bedien, soos seekos en fynproewers-burgers. The Camelot Spa Wellness-sentrum bied verskeie behandelings vir gaste wat hulself bietjie wil bederf.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
David Geverifieer
Eiendomme 32
Resensies 27
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Strand Road, De Zalze Golf Estate, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Gaste dink Winelands Golf Lodges 15 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strand Road, De Zalze Golf Estate, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang