Winelands Golf Lodges 20
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strand Road, De Zalze Golf Estate, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Vanaf R2 750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Winelands Golf Lodges 20 is 'n helder selfsorgeenheid op die pragtige De Zalze Gholflandoed in die hartjie van die Stellenbosch Wynlande en spog met 'n panoramiese uitsig oor die omliggende landgoed.
Die eenheid is op die eerste verdieping en bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Badhanddoeke word ook voorsien.
Die oopplan-leefarea het lugversorging, 'n kombuis en 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, koffiemasjien, eetgerei en breekware, asook 'n toonabk met 2 stoele toegerus.
Die leefarea lei na 'n balkon met 'n tafel en stoele onder 'n sambreel wat die ideale plek is vir gaste om te son te geniet terwyl hulle oor die swembadarea kyk.
De Zalze Gholflandgoed het 'n sprankelende, gemeenskaplike swembad, asook 'n restaurant wat verskeie maaltye bedien. Dit wissel van seekos tot fynproewers-burgers. Verder is daar die Camelot Spa Wellness-sentrum wat verskeie behandelings bied vir gaste wat hulself wil bederf.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
David Geverifieer
Eiendomme 32
Resensies 27
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Strand Road, De Zalze Golf Estate, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strand Road, De Zalze Golf Estate, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang