Successfully reported
+24

Winelands Golf Lodges 24

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strand Road, De Zalze Golf Estate, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Winelands Golf Lodges 24 is 'n helder selfsorg-eenheid wat op die pragtig aangebied De Zalze Gholflandgoed in die hartjie van die Stellenbosch Wynlande geleë is en spog met panoramiese uitsigte oor die omliggende landgoed.

Dié woonstel op die eerste verdieping het slaapplek vir 6 gaste op 'n slag en beskik oor 3 aparte lugversorgde en suite-slaapkamers wat elk met 2 enkelbeddens ingerig is. Twee van die badkamers het 'n bad en 'n stort, terwyl die derde badkamer 'n stort het. Badhanddoeke word ook voorsien.

Die oopplan-hoofleefarea met lugversorging beskik oor 'n kombuis en 'n sitkamer met gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV met 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, koffiemasjien, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware asook 'n 6-sitplek-eetkamertafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet.

Hierdie leefarea lei na 'n balkon met 'n buite-eettafel en 'n ingeboude braai wat die ideale plek is vir gaste om son te vang en ten volle te ontspan.

De Zalze Gholflandgoed het 'n sprankelende gemeenskaplike swembad asook 'n restaurant wat 'n verskeidenheid maaltye bedien wat wissel van seekos tot fynproewersburgers. Boonop bied The Camelot Spa Wellness Centre 'n wye verskeidenheid behandelings vir gaste wat hulself wil bederf.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
3.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

David Geverifieer

Eiendomme 32

Resensies 27

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Strand Road, De Zalze Golf Estate, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Winelands Golf Lodges 24 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 5 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 5 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strand Road, De Zalze Golf Estate, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3b92fc1b4badd83bab1de74c148ab3733d5b87d0918d3d076808094df312342f213aa3303116089e00b07798b0ab86ecae23?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 000 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 Strand Road De Zalze Golf Estate 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.975086 18.831445
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang