Successfully reported

De Zevende Hemel Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Susan L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Dit is regtig 'n baie lekker ekkie met die vriendelikste gasheer. Ons sal beslis. Baie lekker plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philip T
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2025

Pleasant. Very pleasant, only problem was that the room was cold. I did sleep warm, though.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Waarde vir geld, sterk aanbeveel. Die kamer was ruim en gerieflik en is goed toegerus. Uitstekende ontbyt en vriendelike gasvrou het gesorg vir 'n aangename verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2024

Comfortable and welcoming. The room was comfortable and spacious. Owners were friendly and welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

The B
1 nag Besigheidsreis
4.4
Apr 2024

Standard procedure for guest houses. It was good. Nothing to complain about and close to the location we were working at that day.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Sanet S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Gasvry. Ons het lekker daar tuis gegaan. Kan dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2022

Very friendly host. Made me feel at home. The host even made me the most delicious breakfast pack as I had to leave very early. Thank you for that. The room was very spacious with everything you need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heila D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Verskriklike vriendelike diens. Baie vriendelike ontvangs en uitstekende diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicole S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2019

Fantasties en modern! Die gastehuis was baie mooi modern en baie netjies. Pauline was ook 'n absolute plesier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marina
De Zevende Hemel Gastehuis
Baie dankie. Kom gerus weer.

Sandra L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2019

Voel dadelik tuis. Vriendelike ontvangs met alles wat jy nodig het, lekker ontbyt en smaakvolle kamer. Regtig aantebeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marina
De Zevende Hemel Gastehuis
Baie dankie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 070
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 070
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 070
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Van Deventer Street, Secunda, 2302, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU4NDgyODQxLTdhYzctNDcxNy1hMTRhLTU0ZjYxZGM2NGZkNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 070 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 3 Van Deventer Street Secunda 2302 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.498932 29.203597
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang