Successfully reported

Deane Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 171 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Anne-marie D
1 nag
5.0
Okt 2025

Safe space to stay. The cottage is perfect. It has a proper kitchen nook to prepare food in. There is enough space and cupboards for a week's stay if necessary. It also has a courtyard. Very secure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronnie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Asemrowend. Pragtige blyplek. Sal dit vir seker vir vriende aanbeveel. Ongelooflike akkommodasie. Gasvrou puik. Sal vir seker weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Julia
Deane Cottage
Baie dankie vir jou terugvoer. Waardeer dit en hoop ek sien julle sommer weer gou gou. Groete Julia

Rina B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Baie gerieflik. Skoon, netjies en baie stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Julia
Deane Cottage
Baie dankie.

Pauline V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Ons sal definitief weer by Deane Cottage bly. Ons het heerlik gebly. Geen moeite was te veel vir ons gasvrou nie. Dis baie goeie waarde vir geld. Alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Julia
Deane Cottage
Baie dankie vir jou mooi terugvoer, Pauline. Dit was so lekker om julle te ontmoet. Dankie ook vir julle geduld. Vriendelike groete, Julia

Denise R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Excellent. Excellent! Highly recommended. No complaints.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Julia
Deane Cottage
Thank you so much, Denise. I really appreciate your review.

Khadinkame M
1 nag
5.0
Jun 2025

Comfortably a second home. A very pleasant stay, the place has a warm, welcoming home touch that provides comfort and peace of mind.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elna S
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Baie goed geleë en bekostigbaar. Soos altyd net die beste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Julia
Deane Cottage
Baie dankie, so dankbaar jy het weer lekker gebly.

Lelanie R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Uitmuntend! Julia is absoluut passievol in haar benadering met gasvryheid en haar smaak is uitmuntend. Absoluut waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Julia
Deane Cottage
Baie dankie vir jou mooi terugvoer, Lelanie. Ek waardeer dit. Dit was vir my baie lekker om julle te ontmoet en ek sien uit om julle weer te huisves. Vriendelike groete Julia

Lorette P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Die kothuis is goed toegerus, ons het heerlik gebly. Sal weer van hulle gebruik. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Julia
Deane Cottage
Baie dankie vir jou terugvoer, Lorette. Sien baie uit om julle weer te huisves. Vriendelike groete, Julia

Ronald T
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Waarde vir geld. Ek het lekker gebly by Deane Cottage die naweek. Ek het waarde vir my geld ontvang en die diens was uitstekend gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Julia
Deane Cottage
Hallo Ronald Ek is so bly dat ek julle kon help met verblyf en dat julle dit geniet het. Dankie vir die resensie. Vriendelike groete Julia

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Julia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 171

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 750
per nag, vir 3 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R 750
per nag, vir 3 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 31a Deane Avenue, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAba0b2a69de38d396e1f7deab41254c9d6502e27d304357665dc8376049863370c8bcc97b150f39478bd6384657cd1fbc6318?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 3 mense 171 5 1 5 31a Deane Avenue Waverley 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.09568039812 26.222394146025

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang