Deane Cottage
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 31a Deane Avenue, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R750 per nag, vir 3 mense
Beskrywing
Deane Cottage is 'n luukse selfsorgkothuis wat aan die voorheuwels van die Oliewenhuis Natuurreservaat geleë is. Dié unieke verblyf spog met weelderige geriewe wat deur die rus en vrede van die omringende bosveld gekomplementeer word.
Die eenheid beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n stort, toilet en 'n wasbak in die badkamer.
Die kombuisie is toegerus met 'n kroegyskassie, 'n tweeplaatstofie en oondjie, 'n ketel en 'n broodrooster. Die sitarea het lugversorging en bied 'n slaapbank en 'n platskerm-TV met DStv. Daar is 'n privaat tuin buite. Gratis WiFi word ingesluit.
Daar is sonkrag so beurtkrag is nie 'n probleem nie.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Julia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 170
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 31a Deane Avenue, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Deane Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 31a Deane Avenue, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang