Successfully reported

Oude-Rest

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Cecillia E
1 nag
5.0
Okt 2025

Lekker. Vriendelike ontvangs, netjies en skoon. Direkte kontak word baie waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petra L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

'n Lieflike plek, met lieflike mense! Ons het, weer eens, heerlik gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Oude-Rest
Dankie Petra! Ons sien uit na julle volgende kuier!

Jack S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Ons het 'n baie lekker tyd geniet by Oude-Rest. Ek en my vrou het 'n fantastiese tyd geniet by Oude-Rest. Die vriendelikheid en gasvryheid saam met die skoon, netjiese en rustige atmosfeer het ons baie geniet en word hoog op prys gestel. En die tuisgebakte beskuit is uit die boonste rakke. Ons beveel Oude-Rest vir enigeen wat 'n Oudtshoorn besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Oude-Rest
Baie dankie! Julle is enige tyd weer welkom en ons sien uit na julle volgende besoek...

Carl D. L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Enjoyed the stay. Spacious and well equipped.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Oude-Rest
Thank you. Hope to see you for a follow-up visit in the future.

Petra L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Voortreflik! Ons het heerlik gebly, Marietjie het vreeslik baie moeite gedoen. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Oude-Rest
Dankie Petra! Julle is enige tyd weer welkom en ons sien uit na julle volgende besoek.

Alecia T
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2025

The best. We enjoyed our stay. The owner was very friendly and we did not have any problems at all.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lourika F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Marietjie kry 5 sterre vir gasvryheid en netheid. Ons sal vir seker weer gaan. Ons het heerlik gebly by Oude-Rest. Kan dit ten sterkste aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Oude-Rest
Baie dankie. Ons sien uit na julle volgende besoek!

Pieter D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Bevredigend, genotvol. Pragtig ingerig, privaat, netjies. Het verblyf baie geniet. Baie dankie Oude-Rest.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Oude-Rest
Baie dankie. Kom kuier gerus weer by ons!

Lourie T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Baie lekker. Gasvrou baie vriendelik en akkommoderend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Oude-Rest
Baie dankie. Ons hoop dat julle gou weer Oudtshoorn sal besoek!

Bertina B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Amazing, clean and just what we needed. Our stay was amazing, we felt safe at all times and our vehicle was covered which helped a lot because there was a thunderstorm with lots of rain but only one night thankfully. Our kids were entertained because there was WiFi and full DStv and the pool which we only used once due to the weather but we so enjoyed it. Our host was amazing, helpful, friendly and caring.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Oude-Rest
Thank you, Tina! We're glad you enjoyed your stay and looking forward to your next visit.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marietjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 150
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 150
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 46 Buitekant Street, Oudtshoorn, 6540, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA87c4384edd35c107cd1c9dbf652ec213b95b86971b386536d20066df9f498568982d66e4a46c4d549f2599e04a7de3db49de?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 4 mense 61 5 1 5 46 Buitekant Street Oudtshoorn 6540 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.607178543758 22.201308279693
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang