Successfully reported
+49

Deborah Guesthouse

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Deborah, Reitz, 9810, Vrystaat
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Deborah Gastehuis bied rustige oornagverblyf op 'n plaas slegs 5 minute vanaf Reitz.

Hierdie gastehuis bestaan uit 3 knus kamers wat elk 2 gaste op 'n slag kan akkommodeer. Slaapkamer 1 het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Slaapkamers 2 en 3 is ingerig met 'n dubbelbed en maak gebruik van 'n gedeelde badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Elke kamer het WiFi sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Die eiendom bied ook braaigeriewe.

Daar is 'n lieflike koffiewinkel op die perseel waar ontbyt en ander maaltye bedien word. Deborah Gastehuis het ook 'n geskenkwinkel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Kelvin C
Gesin met tieners
5.0
Good. Comfortable and clean, friendly.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Motaung Elias L
Saam met lewensmaat
5.0
Great. It was great, clean, and definitely worth my money.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Annelie P
Saam met lewensmaat
4.8
Baie dankie vir julle gasvryheid. Baie lekker gebly. Die kamers voorsien aan al jou behoeftes, veral vir die koue wintersaande.
Jul 2024
Celia V
Saam met lewensmaat
4.6
Stil en rustig. Ons het baie lekker gebly en ons gasvrou het so baie moeite gedoen om aan al ons versoeke te voldoen. Sal beslis weer daar aanklop.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Chel-Mari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Plaas Deborah, Reitz, 9810, Vrystaat
  • Gaste dink Deborah Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Deborah, Reitz, 9810, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcc5849413c0ffc979fa4f4cc1ddd14cf6f184b5e686b8e01d3c9484333f4056012bf022fb9169bd9d87b53a6afbb5bcb052d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 Plaas Deborah Reitz 9810 Vrystaat 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -27.820372821516 28.415237862824
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang