Debrico's AmaBush Lodge
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4336 Soenie Street, Marthloth Park, 1340, Mpumalanga
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Debrico's AmaBush Lodge is in Marlothpark. Kom en geniet al die weelde van die huis terwyl jy jouself in die betowerende plesiertjies van die Laeveld en die Krokodilrivier, net 150 m se stap van jou voordeur af, verlustig.
Verblyf word aangebied in 3 slaapkamers en 2 badkamers wat geskik is vir 8 gaste. Twee van die slaapkamers het elk 3 enkelbeddens en een van die slaapkamers het 2 enkelbeddens. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n DStv-koppelpunt, 'n kombuis wat volledig toegerus is en 'n eetkamer in. Die eenheid het ook 'n plonsswembad en braaigeriewe. Let asseblief daarop dat gaste hulle eie DStv-dekodeerder moet saambring.
Marlothpark is 4 ure se ry vanaf Johannesburg/Pretoria op die N12/N4, in die rigting van die Krugerwildtuin, wat deur middel van die Croc Bridge-hek of die Malelane-hek bereik kan word. Daar is ook 'n paar winkels en restaurante in die reservaat.
Doendinge in Marlothpark of in die omgewing sluit wild- en aandritte in die park, gholf. uitstappies na Swaziland, Mosambiek en die Panorama in. Brosjures is in die huis beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Debbie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 42
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 4336 Soenie Street, Marthloth Park, 1340, Mpumalanga
- Gaste dink Debrico's AmaBush Lodge het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4336 Soenie Street, Marthloth Park, 1340, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang