Successfully reported
+48

Dee-Ones Luxury Apartments - Witboom & Napier

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Witboom Street, Kenridge, 7550, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Dee-Ones Luxury Apartments - Witboom bied 1 bekoorlike selfsorg-luukse eenheid met 'n privaat ingang, geleë op die gasheer se eiendom in Kenridge. Die woonstel bied 'n mengsel van luuksheid en gemak, en is geskik vir beide sakereisigers en vakansiegangers.

Die woonstel bied slaapplek vir tot 2 gaste in sy 1 en suite-slaapkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en sluit 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort in. WiFi is beskikbaar vir gaste se gerief.

Die oopplan-leefarea in die een woonstel beskik oor gemaklike sitplek, 'n TV, 'n eetkamertafel en 'n kombuisie. Die kombuisie is goed toegerus met 'n yskassie, 1-plaat induksiestoof, lugbraaier, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe.

Dee-Ones Luxury Apartment - Witboom is gerieflik geleë naby die wynplase, die Tygervallei-sakepark en plaaslike winkelsentrums.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.2
Veiligheid
4.2

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Peta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 15 Witboom Street, Kenridge, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dee-Ones Luxury Apartments - Witboom & Napier het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Witboom Street, Kenridge, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1cf47d1516eb2531b2e93aca51d63dcd27ae16a3e74f3a575ca172620c527c0047368f25c0aab646215b464a77413678de22?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 15 Witboom Street Kenridge 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -33.854138646979 18.636727931581

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang