Successfully reported

Deep Blue Guest House & Lodge

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Willie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Alles was skoon en in orde. Ja, ek het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicole M
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Wow, that is the best I can describe my stay. The view was great, got met at the gate with my key and a smile. Accommodation was clean and comfy. Breakfast was top bar. And got an upgrade free of charge. I would definitely be going again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik P
Kort verblyf
4.2
Apr 2025

Baie rustig en lekker. Pragtige kamer op die heel boonste vloer (vierde vloer), met 'n asemrowende uitsig. Dit is heel bo, so daar is baie trappe om te klim op na die 4de vloer waar die "African Dream" kamer geleë is. Jy gaan baie oefening kry, hoor! Die uitsig vanaf hierdie kamer, met branders in sig, asook groot gedeeltes van die strand, is pragtig, maar onthou dat almal daar - selfs mense op die strand, jou net so mooi kan sien, so bitter min privaatheid. Die gordyne maak nie 100% toe nie, so jy gaan "op show" wees, soos wat ek was, ha ha. Hulle bied ontbyt saam met (van) hulle bookings. Myne het dit ingesluit gehad. Hulle sal die ontbyt enige tyd enige plek binne die Guesthouse vir jou skink - baie awesome. Op die "kuier" vloer is daar 'n patio met 'n reeks tafels en 'n braai. Ek het my ontbyt daar geniet, met 'n asemrowende uitsig, weereens. Regtig die moeite werd! Die ontbyt self is ietsie anders elke dag, baie lekker hoor! Ek het die plekkie vir my vakansie daar nie te min vreeslik baie geniet! Ek sal definitief terugkom om 'n ander kamer te probeer.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Andre C
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Jan 2025

The stay was ok. The stay was ok and the price was a bit expensive for what you are getting.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Mark V
1 nag Gesin met tieners
4.2
Jan 2025

Super. Nice quick overnight stay on our way back home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Richard C
Kort verblyf
4.0
Jul 2025

Good. Fine. Clean and helpful staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Alexandra V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2023

Excellent. Our driver couldn't thank me enough for booking them at Deep Blue Guest House & Lodge. He has so much praise for the staff and also the accommodation. Thank you for accommodating them.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danita V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Baie knus en goed geleë. Ons was baie goed ontvang, die plekkie is baie netjies en die ontbyt uitstekend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hugo B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Hierdie is 'n baie goeie plek vir iemand wat uit die stad se gejaag wil bly. Ons het vreeslik lekker gebly. Die mense was vriendelik en behulpsaam. Die plek is uit die stad se gejaag en jy het 'n wondelike stilstrand tot jou beskikking. Hierdie gaan een van my jaarlikse besoekplekkies wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie C
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

Baie goeie diens. Gasvryhied en diens uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Deep Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 1 060
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 060
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 060
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Ellcock Road, Winkelspruit, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA089e8cee837936dcb1b5ae5cf014a2962394129b96aee1f5595a7ab075f1ea594f8836ab1813e8539003ddd70e738683defe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 060 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 11 Ellcock Road Winkelspruit 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -30.088994293499 30.863623917103

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang