Successfully reported
+32

Dee's BnB

Gastehuis
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 29 Well Street, Riviera, Pretoria, 0084, Gauteng
  • Vanaf R650 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Dee's BnB is 'n lieflike Victoriaanse huis wat uit 1902 dateer en onlangs opgeknap is. Dee's BnB is in 'n stil straat in Riviera in die Moot, naby al die vernaamste spesialis-hospitale en verskeie winkelsentrums en restaurante in Pretoria.

Elke ruim dubbelkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet, asook 'n kombuisie, TV en WiFi. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuisie is basies toegerus om ligte etes voor te berei en het 'n mikrogolf en yskassie.

Dee's BnB het 'n heerlike tuin met bome waar gaste na 'n besige dag kan agteroorsit. Die huis word beveilig met diefwering en veilige parkeerplek is agter elektroniese hekke beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Openbare vervoer naby

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Ziana W
5.0
Heerlike, so warm kamer. Stil area. Baie lekker gebly, gasvry, warm kamer.
Mei 2025
Helena V
Saam met lewensmaat
5.0
Home away from home. Baie lekker gebly. Ons was gerieflik binne die kamer met sy geriewe. Die plekkie is baie netjies en skoon. Die gasvrou het alles ...
Sien meer
Mrt 2025
Elna B
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon en netjies. Plekkie is skoon en netjies. Toegerus met alles wat jy nodig het. Tannie Nadena het ons vriendelik verwelkom. Ons sal beslis weer va...
Sien meer
Des 2024
Richard W
Gesin met tieners
5.0
Clean, safe and good service. Everything was just perfect. We all felt comfortable and most importantly safe. The owners are the best h...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Matthew S
Saam met lewensmaat
4.8
Friendly. We had a very pleasant stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Nadena Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 29 Well Street, Riviera, Pretoria, 0084, Gauteng
  • Gaste dink Dee's BnB het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 29 Well Street, Riviera, Pretoria, 0084, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASkjvUatsLehA4Uyuuyo7BtexmaTNbXoe2yB4k9bwqtklBNbBKD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 29 Well Street Riviera 0084 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -25.735342 28.212568

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang