Dee's BnB
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 29 Well Street, Riviera, Pretoria, 0084, Gauteng
- Vanaf R650 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Dee's BnB is 'n lieflike, nuut opgeknapte 1902 Victoriaanse huis, gerieflik geleë in 'n stil straat in Riviera in die Moot, Moot area, naby meeste groot spesialis hospitale in Pretoria. Dee's is naby winkelsentrums en restaurante.
Elke ruim dubbelkamer beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet, asook 'n mini-kombuis met 'n mikrogolfoond en yskassie waar ligte maaltye voorberei kan word. Daarbenewens het elke kamer 'n TV en WiFi-internettoegang.
Dee's BnB het 'n ruim boomryke tuin om in te ontspan na 'n besige dag. Die huis word deur soliede diefwering beskerm, en veilige parkeerplek van die straat af word agter elektroniese hekke voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Nadena Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 31
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 29 Well Street, Riviera, Pretoria, 0084, Gauteng
- Gaste dink Dee's BnB het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 29 Well Street, Riviera, Pretoria, 0084, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang