Successfully reported
+29

Dei Gratia Guest Suites

Gastehuis
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 97 Lazy Cisticula, Featherbrooke Estate, Krugersdorp, 1746, Gauteng
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Dei Gratia Guest Suites bied gerieflike korttermynverblyf in Krugersdorp, geleë in die veilige Featherbrooke Estate, aangrensend aan die Walter Sisulu Botaniese Tuine. 'n Ideaal vir ontspannings- en sakereisigers.

Hierdie eiendom bied gaste 'n keuse van 2 pragtig ingerigte kamers. Die kamers beskik oor gemaklike beddens en en suite-badkamers met linne en badhanddoeke. Elke kamer bied 'n TV met DStv-kanale en toegang tot gratis WiFi.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike, goed toegeruste kombuis wat 'n eenplaat-induksie-kookplaat, mikrogolf, lugbraaier, broodrooster, ketel, koffiemasjien en yskas insluit. Ander geriewe sluit 'n leefarea, wasgoedgeriewe en 'n goedversorgde tuin in, met draagbare braaigeriewe wat op versoek beskikbaar is. Veilige parkeerplek op die perseel word voorsien.

Die eiendom is gerieflik geleë 21,8 km vanaf Lanseria Internasionale Lughawe, 2,5 km vanaf Cradlestone Mall, 3,4 km vanaf Netcare Pinehaven Hospitaal, en 2 km vanaf Silverstar Casino en restaurante. Die eiendom beskik ook oor sonkrag, gesteriliseerde boorgatwater, en is op 'n groenstrook met wandelpaadjies geleë.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Restaurant op die perseel
Mooi uitsig

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Combrinck L
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastiese verblyf in baie netjiese plek! Wonderlike plek om te oornag in die mooiste plekkie! Ons is hartlik en baie vriendelik verwelkom, en die ga...
Sien meer
Sep 2025
Mary-Ann G
Saam met vriende
5.0
Pragtige skoon verblyf. Die plek was skoon, netjies, alles wat jy nodig gehad het, pragtig, omgewing is stil en skoon en net mooi. Ons het elke oombli...
Sien meer
Sep 2025
Jacqueline O
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker, oulike mense en waarde vir geld. Dit was amazing verblyf. Tannie Claudia en Oom Kobus is baie oulik en het uit hul pad gegaan om alles mo...
Sien meer
Jun 2025
Bronita F
Saam met lewensmaat
5.0
Clean, organised and friendly host. Will surely make use of them again. All according to advertising.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Brunhilde D
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het baie lekker gebly. Sien sterre.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Claudia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 97 Lazy Cisticula, Featherbrooke Estate, Krugersdorp, 1746, Gauteng
  • Gaste dink Dei Gratia Guest Suites het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 97 Lazy Cisticula, Featherbrooke Estate, Krugersdorp, 1746, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA202a16fd14f9b953fc1278c7fe85757db00be9e041956f6fbd208895a0cc5e8b888276add73f9e5428b6ed055aed94b3e2a0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 97 Lazy Cisticula Featherbrooke Estate 1746 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.072654965103 27.837440371513

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang