Deejays Accommodation
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 5 persone
4 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 313 Manitoba Drive, Faerie Glen, Pretoria, 0081, Gauteng
- Vanaf R950 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Deejays Accommodation is 'n lieflike, moderne en skoon gaste-eenheid, aangrensend aan die eienaars se huis, maar met sy eie privaat ingang, geleë in Faerie Glen, Pretoria. Die eiendom is sentraal geleë naby winkels en hospitale.
Die eenheid kan tot 4 volwassenes en 1 kind akkommodeer. Dit beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuisie, eetkamer en leefarea.
Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad en toilet. Die kombuisie is toegerus met 'n mini-yskas, 'n mikrogolfoond, 'n ketel, eetgerei en breekware.
In die oopplan-leefarea is daar een dubbelbed en 'n enkelslaapbank vir 2 volwassenes en 'n kind.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Leefarea
1 x Dubbelbed
1 x Kindermatras vir 1
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Deidre Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 69
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 313 Manitoba Drive, Faerie Glen, Pretoria, 0081, Gauteng
- Gaste dink Deejays Accommodation het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 5 persone
4 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 313 Manitoba Drive, Faerie Glen, Pretoria, 0081, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang