Deja Vu at the Bay
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 3
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 21 Sycamore Spread, Arboretum, Richards Bay, 3900, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 650 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Deja Vu at the Bay is 'n oulike, vrystaande woonstel met 'n aparte ingang wat op die eienaar se eiendom in Richardsbaai geleë is, en dit is ideaal vir vakansie- of sakereisigers.
Dié eenheid het slaapplek vir 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 gemeubileerde slaapkamers wat elk met 2 driekwartbeddens ingerig is. 'n Stort, wasbak en toilet is in die aparte badkamer beskikbaar. Kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, mikrogolfoond, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Van die kombuis af lei 'n etenstafel met sitplek vir 4 en 'n knus sitkamer met 'n 3-sitplekbank, vrystaande stoel en 'n TV met Netflix. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste kry veilige parkeerplek, braaigeriewe en 'n plonspoel op die perseel. Die ligging van hierdie eiendom is naby die SSK, hoof privaat hospitaal en die gholfbaan.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Veronica Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 21 Sycamore Spread, Arboretum, Richards Bay, 3900, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Deja Vu at the Bay het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 3
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 21 Sycamore Spread, Arboretum, Richards Bay, 3900, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang