Successfully reported

Deja-Vu

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Rocco T
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Heeltemal te kort om die pragtige uitsig te waardeer - ons sal weer kom! Als was perfek en ons het heerlik gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Damian P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Very good. Very good service was excellent from the host. The area was nice and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Immaculate B&B right on the beach with a great and friendly hostess. A fantastic location on the beach with a truly attentive hostess who made a lovely breakfast and was very helpful with good local recommendations, including booking restaurants for us. The view of the beach and Paternoster from the balcony was beautiful. Easy to find and convenient for the town. The room also has tea-making facilities, a microwave, fridge, and sink which would be very useful for longer stays. We were only there for two nights but would have loved to have stayed longer and plan to return in the future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mario J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2025

Wonderlike ligging, great mense met pragtige blomme. Dit was great. Dean is 'n awesome gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Elmarie R
1 nag
4.2
Okt 2025

Dit was nie wat ek my voorgestel het en waarvoor ek gedink ek betaal nie. Ons reis baie en was teleurgesteld om by aankoms te hoor dat ons ’n kamer op die grondvloer gekry het, glad nie soos op die foto’s of beskrywing op die webtuiste se blad wat jou ’n idee gee hoe dit veronderstel is om te lyk nie. Ons is ook nie gewoond daaraan dat die gasvrou se hond en kat deel van die opset is waar ons ontbyt eet en die ontspanningsarea, veral nie as jy allergies is vir dierehare nie. Voel dit moet genoem word sodat mens bewus is en kan besluit of jy kans sien. Die badkamer was nie skoon nie. Die uitsig is fantasties en daar is potensiaal vir lieflike verblyf as dit reg bestuur word. Ontbyt word om 09:00 bedien, wat laat is, veral as jy verder wil reis en vroeg wil vertrek; sy het ons egter teëgekom deur dit halfnege aan te bied.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Leopold H
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Sep 2025

Ons reis baie en was teleurgesteld, veral gegewe die prys wat betaal is. Ons was teleurgesteld met ons verblyf. Positiewe aspekte was dat die kamer skoon en netjies was en 'n mooi uitsig oor die see gehad het. Die aspekte wat ons teleurgestel het, was eerstens dat die badkamer (insluitend toilet) geen deur gehad het en oop was na die slaapkamer. Tweedens moes ons koud stort om half agt. Die eienaar het beweer dat die geyser gekoppel is aan solar alleen en dat dit nog 'n uur gaan neem om te verhit. Derdens moes ons toe uitvind dat ontbyt eers vanaf 9 uur verskaf word, iets wat nooit aan ons genoem is toe ons gearriveer het. Toe ons dit noem en dat ons nog verder moet reis, het sy inderhaas begin om ontbyt voor te berei.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Lizelle V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Pragtig, rustige area. 'n Pragtige gastehuis, met mooiste see uitsig. Heerlike ontbyt. Sal vir seker weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dean
Deja-Vu
Dankie Lizelle, dit was lekker om julle te ontvang by Deja-vu Gastehuis.

Shawn D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Great place. Wonderful host. Loved the place. On the beach. Recommended a restaurant for supper, made the booking and the food was top notch. Loved the breakfast sitting on the stoep.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dr. Tienie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Heerlik gekuier met 'n pragtige uitsig. Heerlik gekuier. Baie vriendelike mense, die plek was skoon en die ontbyt was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christine D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Wonderlik. Baie lekker gebly by De Ja Vu.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Dean Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Schoonerklip Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6c87c0443689800dc3a09f531f3e5b398f239e8d63fcbf4ba6e334b36da9fe04875cad284ccd66ed7b919cb2a2b5775dc38b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 13 Schoonerklip Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.805174763333 17.897918233135
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang