Successfully reported
+21

Dejandri

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Farm Vlakfontein, Rietspruitdam, Ventersdorp, 2710, Noordwes
  • Vanaf R1 150 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Dejandri is aan die oewer van die Rietspruitdam naby Ventersdorp in Noordwes geleë. Dejandri bied 'n rustige omgewing waar jy die natuurskoon om jou kan waardeer. Dit is die ideale akkommodasie as jy saam met vriende of familie wil ontspan, voëlkyk en die rus en vrede waardeer.

Daar is 3 ongekunstelde, dog gerieflike, selfsorg-eenhede wat volledig toegerus is. Die Rietspruitdam is op jou drumpel as jy by Dejandri bly. Elke chalet het DStv met 'n "Premium"-pakket.

Smiddae kan gaste op die stoep braai wat uitsigte oor die dam en plaaslike voëllewe aan die oewer bied.

Noordwes en sy hoofstad Mafikeng is wes van Gauteng geleë.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Francois F
Gesin met klein kinders
5.0
Rustig en vrede. Dit was baie lekker, rustig en die natuur was wonderlik. Die diens en mense was wonderlik. Al die klagte wat ek het, is dat die dam v...
Sien meer
Aug 2025
Narina V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie rustig. Baie netjies, pragtige plek. Sal definitief weer teruggaan.
Mei 2025
Flick L
Saam met vriende
5.0
Clean, convenient - will stay there again. Four friends from Limpopo, Gauteng and Finland decided to meet up somewhere easy to get to f...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Gordon E
Saam met lewensmaat
5.0
Great relaxing location on Rietspruit Dam. Excellent. Peaceful. Looking onto the Dam which had lots of birds. Should have stayed two ni...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Elainne C
Gesin met tieners
5.0
Waarde vir geld en 'n awesome wegbreek van al die gejaag. Asemrowend en fantasties. Sal beslis weer gaan.
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Anita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Farm Vlakfontein, Rietspruitdam, Ventersdorp, 2710, Noordwes
  • Gaste dink Dejandri het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Farm Vlakfontein, Rietspruitdam, Ventersdorp, 2710, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ0N2FiMjY4LWZkNDItNDQ0Ny05Mzk3LWUxMDM2Mjk5MmE2Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 4) 19 5 1 5 Farm Vlakfontein Rietspruitdam 2710 Noordwes 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -26.412108590114 26.819496457672
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang