Successfully reported

DeKat Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Cynthia B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Rustig en salig. Baie lekker, stil en waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Matthea E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Ons was op pad KNP. Ons het baie lekker gebly, net te kort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Matthew C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Clean, comfortable and friendly. A great overnight stay in a quiet street in town. Koba booked us dinner at a local restaurant before we arrived. Great service, I would recommend De Kat without hesitation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonica V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Dit was fantasties. Die hostess is amazing, hulle het ons Yorkie kinders met ope arms ontvang, sal vir seker weer daar slaap as ons in die omgewing is. Defnitief geen klagtes nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Koba
DeKat Selfsorg
Baie dankie, dit was heerlik met julle hier.

Louis V
1 nag
5.0
Des 2024

Waarde vir geld. Goed toegerus vir selfsorg en geniet die stilte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Koba
DeKat Selfsorg
Baie dankie, Louis. Hoop ons sien weer binnekort!

Cynthia B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Great stay, I will definitely come back! Very warm reception! Great rest area, was quiet, and it was clean upon arrival. Thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hettie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Heerlik gekuier. Pragtige plek om te oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Koba
DeKat Selfsorg
Baie dankie, Lizette. Ek waardeer die goeie resensie. Hoop ek is volgende keer tuis om julle self te verwelkom.

Suleen G
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Des 2024

Fantasties. Baie tuis gevoel en heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Koba
DeKat Selfsorg
Dankie, dit was heerlik om jul hier te ontvang. 'n Mooi 2025 vir julle.

John F
1 nag Gesin met tieners
4.4
Des 2024

As 'n familie het ons lekker gekuier, dit was net baie warm. Ons het baie lekker gebly, lekker geswem en lekker geslaap.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Koba
DeKat Selfsorg
Baie dankie. 'n Mooi 2025 vir julle.

Anonieme gas
1 nag
4.0
Aug 2024

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Koba Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Maasdorp Street, Harmony, Burgersdorp, 9744, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2ff904a7be7f7c7a2792d9837e038754e60391fe9115efc82a45826aabc53d13c66ca0e9d10ce4df4d5e6dda7c2dbe6a404e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 48 5 1 5 2 Maasdorp Street Harmony 9744 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.988877490556 26.318854457672
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang