Successfully reported
+41

Delagoa Dullstroom Cottage

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Teding van Berkhoud Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Vanaf R3 200 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Delagoa Dullstroom Cottage is in die veilige Critchley Common Complex geleë en bied gaste gerieflike verblyf in Dullstroom. Die duplekskothuis beskik oor 3 slaapkamers, beide op die boonste en onderste verdieping.

Op die onderste verdieping beskik die hoofslaapkamer oor 'n koninggrootte-bed, en suite-badkamer en 'n TV met die volledige DStv-boeket. Die tweede kamer is ingerig met 'n enkelbed en die derde kamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en handdoeke word ook voorsien vir gaste se gerief. Verwarmers sal gaste warm hou regdeur die kothuis op koue aande.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, koffiemasjien, eetgerei en breekware vir 5 gaste. Tee- en koffiemaakgeriewe word ook voorsien. Gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet of in die gerieflike oopplan-sitkamer ontspan. Die sitkamer het 'n TV met die volledige DStv-boeket. Ander kenmerke sluit 'n kaggel met 'n komplimentêre mandjie hout in.

Gaste het toegang tot die skadutuin wat 'n Weber-braai het, asook onderdakparkeerplek vir 1 voertuig. Die kompleks het 'n eenddam wat 'n entjie se stap van die kothuis af is, en is veilig, sodat gaste kan ontspan en hul wegbreek geniet. Verskeie natuurreservate kan in die omgewing besoek word en die riviere is ideaal vir visvang.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 88 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Liezel O
Gesin met tieners
5.0
Heerlike blyplek! Heerlike blyplek, sal vir seker weer gaan.
Okt 2025
Amelda S
Saam met vriende
5.0
Siele-rus op 'n besonderse manier. Baie lekker gekuier. Die cottage was beter as wat ek verwag het en sal definitief weer daar bly.
Sep 2025
Andre W
Saam met lewensmaat
5.0
Cozy, comfortable and stylish stay. A beautiful little cottage with everything you need and so close to everything! We thoroughly enjoy...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Andrew S
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely place to escape. Awesome escape from the rat race in beautiful surroundings.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Anne-marie B
Saam met vriende
5.0
Lovely cottage with an awesome little garden. Lovely apartment that has all the necessary amenities. Loved the veranda/stoep and braai.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Hazel Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 104

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Teding van Berkhoud Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink Delagoa Dullstroom Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 200
per nag, vir 5 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 200
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R 3 200
per nag, vir 5 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Teding van Berkhoud Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb3582f018b2b23166148d51cf27a2099ea4bb46986a34a5cb3c212d29266024d0294a833e41ef59316fde9b6486271e7149c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag, vir 5 mense 88 5 1 5 Teding van Berkhoud Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -25.417031108227 30.110172629356

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang