Successfully reported
+26

Delarey Restaurant en Ooornag

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Generaal Delarey Street, Delareyville, 2770, Noordwes
  • Vanaf R926 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Delarey Restaurant en Oornag bied gerieflike verblyf en 'n à la carte-restaurant in die plattelandse dorpie Delareyville.

Verblyf is beskikbaar in 14 dubbelkamers en 4 kamers wat elk 2 enkelbeddens het. Dit is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers. Elke kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskas, oorgenoeg kasplek en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Twaalf van die dubbelkamers het lugversorging.

Ontbyt is beskikbaar by die à la carte-restaurant op die perseel. Die restaurant is ten volle gelisensieer en het 'n verskeidenheid disse om van te kies.

Daar is veilige parkeerplek.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.2
Diens
3.8
Veiligheid
4.2

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Tielman Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 9 Generaal Delarey Street, Delareyville, 2770, Noordwes
  • Gaste dink Delarey Restaurant en Ooornag het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 926
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 926
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 926
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Generaal Delarey Street, Delareyville, 2770, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA062db84dd14cdb644597b7803819c680f179929966364785926d5aeeeeda42abd8350baee26d0ba7643d629ab02ed88b847d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R926 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 9 Generaal Delarey Street Delareyville 2770 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.69241767249 25.456798195633
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang