Delash Pine Villa
Beskrywing
Kamer 1 bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak. Skoon linne en handdoeke word voorsien. Geriewe sluit 'n yskassie, ketel, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV en gratis WiFi in. Veilige parkeerplek word voorsien en gaste het toegang tot 'n ruim gemeenskaplike kombuis, eetarea en 'n stoep met 'n skilderagtige uitsig oor die gemeenskaplike swembad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a room-only basis.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Kamer 2 bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Skoon linne en handdoeke word voorsien. Geriewe sluit lugversorging, 'n yskassie, ketel, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV en gratis WiFi in. Veilige parkeerplek word voorsien en gaste het toegang tot 'n ruim gemeenskaplike kombuis, eetarea en 'n stoep met 'n skilderagtige uitsig oor die gemeenskaplike swembad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a room-only basis.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Kamer 3 het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 2 stapelbeddens, wat op gaste se versoek verander kan word. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Vars linne en handdoeke word voorsien. Dié kamer met lugversorging het geriewe soos 'n yskassie, ketel en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste het ook 'n TV met gratis toegang tot WiFi. Veilige parkeerplek is beskikbaar, en gaste kan toegang geniet tot die ruim gemeenskaplike kombuisarea en eetarea wat perfek is om maaltye te geniet asook 'n patio wat oor die skilderagtige swembadarea uitkyk. Gaste is welkom om die gemeenskaplike swembadarea wat beskikbaar is ten volle te benut.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Stapelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a room-only basis.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Kamer 4 bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n stapelbed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Skoon linne en handdoeke word voorsien. Geriewe sluit lugversorging, 'n yskassie, ketel, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV en gratis WiFi in. Veilige parkeerplek word voorsien en gaste het toegang tot 'n ruim gemeenskaplike kombuis, eetarea en 'n stoep met 'n skilderagtige uitsig oor die gemeenskaplike swembad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a room-only basis.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Kamer 5 bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Skoon linne en handdoeke word voorsien. Geriewe sluit lugversorging, 'n yskassie, ketel, lessenaar, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV en gratis WiFi in. Veilige parkeerplek word voorsien en gaste het toegang tot 'n ruim gemeenskaplike kombuis, eetarea en 'n stoep met 'n skilderagtige uitsig oor die gemeenskaplike swembad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a room-only basis.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 111 Ringwood Drive, Pinelands, Cape Town, 7405, Wes-Kaap
- 
                                    
                                    
                                        TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang