Delash Pine Villa
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 111 Ringwood Drive, Pinelands, Cape Town, 7405, Wes-Kaap
- Vanaf R1 650 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Delash Pine Villa bied gerieflike verblyf in Pinelands, Kaapstad en dit is 'n ideale opsie vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na rustige verblyf.
Verblyf word in 6 pragtige kamers met en suite-badkamers gebied. Elke kamer het 'n gemaklike bed, sagte duvet, skoon linne en badhanddoeke, 'n privaat ingang en 'n stoep met 'n tafel en stoele. Ander geriewe sluit TV's, tee- en koffiemaakgeriewe, yskassies, ketels en gratis WiFi in.
Die gastehuis bied die perfekte omgewing vir ontspan en gee gaste toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis en swembad. Staptoere, wynproe, restaurante en voetslaanroetes is naby beskikbaar. Veilige parkeerplek is agter afstandbeheerde hekke beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.4/5
Delores Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- 111 Ringwood Drive, Pinelands, Cape Town, 7405, Wes-Kaap
- Gaste dink Delash Pine Villa het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 111 Ringwood Drive, Pinelands, Cape Town, 7405, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang