Successfully reported

Delectus Manor Guest House

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Elsabe M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Gerieflike verblyf. Verblyf baie netjies en skoon. Koffiewinkel op perseel 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Frikkie
Delectus Manor Guest House
Goeie more Elsabe Ons is baie bly julle het die verblyf geniet en dat alles na wense was. Die restaurant is 'n bonus en ons gaste vind dit gerieflik om daar aan te sit. Ons hoop om julle gou weer te ontvang. Vriendelike groete Leonie Horn (Bestuur)

Madeleine R
1 nag
5.0
Jul 2025

Gemaklik, mooi. Ons het baie lekker gebly. Die staf was baie vriendelik en behulpsaam. Die kamer was gemaklik en het alles in wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Frikkie
Delectus Manor Guest House
Baie dankie, Madeleine, vir die positiewe terugvoer. Dis altyd lekker om te hoor ons gaste het lekker gebly. Vertrou dat ons julle gou weer sal kan akkommodeer. Vriendelike groete, Leonie Horn (Bestuurder)

Marietjie C
1 nag
4.8
Sep 2025

Vrek lekker. Heerlik gebly, netjies, veilig en stil. Baie laat tuis voel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Frikkie
Delectus Manor Guest House
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dis vir ons baie belangrik om te weet hoe die gaste hulle verblyf ervaar, sodat ons standaarde hoog bly. Ons hoop om julle weer te kan akkommodeer. Lekker dag. Vriendelike groete, Delectus Manor Bestuur

Ignitia P
1 nag
4.6
Jul 2025

Netjies mooi kamer - sal weer kom. Skoon netjies, mooi kamer.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Frikkie
Delectus Manor Guest House
Dankie Ignitia vir die positiewe terugvoer. Dis altyd lekker om jou hier te verwelkom. Vriendelike groete, De'ectus Bestuur

Cecil Henry N
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Mei 2025

Gerieflik en ruim. Lekker gebly. Alles daar wat nodig is en personeel vriendelik. Lekker groot badkamer en stort. Badhanddoeke aan die ou kant en kan dalk bietjie groter wees. Gasvrou aangebied om ons te skuif van nr. 12 na nr. 11 vir meer privaatheid vir ons tienerdochter wat ons waardeer het.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Frikkie
Delectus Manor Guest House
Goeie more mnr Nel. Baie dankie vir die terugvoer. Ons waardeer dit opreg. Ons is baie bly julle het die verblyf geniet en dat julle veilig tuis is. Ons sal na die handdoek situasie kyk. Ons doelwit is dat die verblyf van ons gaste 'n blywende aangename herinnering sal wees en dat ons julle gou weer sal sien. Lekker dag verder Leonie Horn

Wayne J
1 nag
4.2
Sep 2025

Goeie waarde vir geld. Verblyf was aangenaam.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Frikkie
Delectus Manor Guest House
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons hoop en vertrou om julle gou weer te kan akkommodeer. Vriendelike groete Delectus Manor bestuur

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Frikkie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 5 maande

Vanaf
R 806
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 806
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 806
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 389 Dr Van Der Merwe Road, Montana, Pretoria, 0151, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAca5bee777a364936655ba41e37ccca1b2e78856dd1e73c788b4048d3e647d02fa271a35f9557259795ede93e00c1dfaa1d7a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R806 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 389 Dr Van Der Merwe Road Montana 0151 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.6723358 28.2484781

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang