Successfully reported
+54

Delectus Manor Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 389 Dr Van Der Merwe Road, Montana, Pretoria, 0151, Gauteng
  • Vanaf R806 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Delectus Manor Guest House is geleë in Montana, 'n voorstad van Pretoria. Dit is die ideale bestemming vir gaste wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek.

Die gastehuis bied 'n keuse van 7 individueel ingerigte kamers. Elke kamer is toegerus met lugversorging, 'n yskassie en 'n mikrogolfoond. Gaste kan 'n TV met DStv, gratis WiFi, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe geniet.

Gaste het toegang tot die swembad en die restaurant op die perseel. Maaltye is beskikbaar met vooraf reëling. Veilige parkering word voorsien vir gaste se gemoedsrus.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Elsabe M
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflike verblyf. Verblyf baie netjies en skoon. Koffiewinkel op perseel 'n bonus.
Jul 2025
Madeleine R
5.0
Gemaklik, mooi. Ons het baie lekker gebly. Die staf was baie vriendelik en behulpsaam. Die kamer was gemaklik en het alles in wat ons nodig gehad het.
Jul 2025
Marietjie C
4.8
Vrek lekker. Heerlik gebly, netjies, veilig en stil. Baie laat tuis voel.
Sep 2025
Ignitia P
4.6
Netjies mooi kamer - sal weer kom. Skoon netjies, mooi kamer.
Jul 2025
Cecil Henry N
Gesin met tieners
4.6
Gerieflik en ruim. Lekker gebly. Alles daar wat nodig is en personeel vriendelik. Lekker groot badkamer en stort. Badhanddoeke aan die ou kant en kan ...
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Frikkie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • 389 Dr Van Der Merwe Road, Montana, Pretoria, 0151, Gauteng
  • Gaste dink Delectus Manor Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Rolstoelvriendelike parkeerplek
Vanaf
R 806
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 806
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 806
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 389 Dr Van Der Merwe Road, Montana, Pretoria, 0151, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAca5bee777a364936655ba41e37ccca1b2e78856dd1e73c788b4048d3e647d02fa271a35f9557259795ede93e00c1dfaa1d7a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R806 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 389 Dr Van Der Merwe Road Montana 0151 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.6723358 28.2484781

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang