Dellville Country House & Cottages
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dellville Farm, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
- Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Dellville Country House & Cottages is op 'n plaas net buite die historiese dorpie Carnarvon in die Bo-Karoo. Die plaas is in die hartjie bied die geleentheid aan gaste om die natuur se rustigheid te herontdek.
Die Herehuis is tussen die Karoobossies geleë en bied die ideale oasis vir moeë reisigers. Die verblyf bied gerief en gasvryheid.
Verblyf word in 'n Standaardkothuis en Superieure Kothuise gebied. Elke kothuis het 'n privaat badkamer met 'n stort, sitarea en buitestoep wat geskik is vir 'n braai. Die Superieure Kothuis is toegerus vir selfsorg en het kombuisgeriewe.
Die plaas bied verskeie doendinge soos voetslaan, fietsry, perdry, voëlkyk, 4x4-roeters, wildritte en sterrekyk. Gaste sal ook met pragtige sonsopkomste en sonsondergange bederf word.
Gaste kan 'n piekniek of braai in die bos geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Reservations Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 79
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- Dellville Farm, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
- Gaste dink Dellville Country House & Cottages het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dellville Farm, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang