Successfully reported
+54

Delmarei Privaat Boskamp

Weeksdagaanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 1 Okt 2025 tot 30 Nov 2025.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R628, 29 Kloppersbos, Pretoria, 0001, Gauteng
  • Vanaf R750 R500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Delmarei Privaat Boskamp bied selfsorgverblyf op 'n skilderagtige wildsplaas, net 50 km vanaf Pretoria en slegs 2,5 km vanaf die Tsukulu-hek van die Dinokeng-wildreservaat.

Die Haak-en-Steek-eenheid is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Die Kameeldoring-eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en het 'n badkamer met 'n bad.

Elke eenheid het 'n oopplan-sitarea met 'n kombuis wat volledig toegerus is vir selfsorg met 'n gasstoof, yskas-vrieskas asook eetgerei en breekware. Die leefarea het ook gemaklike sitplek en die skuifdeure maak oop op 'n onderdakstoep met 'n eetarea en braaigeriewe.

Gaste kan doendinge soos voëlkyk, fietsry en voetslaan op die plaas geniet. Die eiendom is ook die tuiste van vrylopende wild, insluitend rooibokke, blouwildebeeste, blesbokke en waterbokke.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Mooi uitsig

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 123 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Hannes S
Saam met lewensmaat
5.0
Very neat and clean place to stay. Host is very helpful and friendly. Very nice place to stay if you want to be close to the Dinokeng e...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Liesl T
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het heerlik gebly en kon lekker uitrus weg van enige lawaai. Pragtige natuurskoon!
Sep 2025
Tamryn B
Gesin met klein kinders
5.0
Quiet and restful. Close to Dinokeng for day trips. Pleasant and peaceful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Rene V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker, rustige en mooi omgewing met al die nodige geriewe! Baie lekker, rustige en mooi omgewing met al die nodige geriewe! Lekker naby aan die ...
Sien meer
Jul 2025
Sarel S
Gesin met klein kinders
5.0
It was wonderful and exactly as advertised! It was an amazing weekend away with the family! The accommodation was wonderful and beautif...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Melanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 123

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • R628, 29 Kloppersbos, Pretoria, 0001, Gauteng
  • Gaste dink Delmarei Privaat Boskamp het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
R 750 R 500
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R750
R 750 R 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
R 750 R 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R628, 29 Kloppersbos, Pretoria, 0001, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe7df0024b827555ba01b660a360725ca57d16a431ee4df11b3ec78284de975cb5c4cd753b79845d3c8e2763a614876bc6972?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R500 per nag (plek vir 2) 123 5 1 5 R628 29 Kloppersbos 0001 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.454089087663 28.412193965486

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang