Successfully reported
+20

DeLutz Oornag Akkommodasie

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Kiaat Street, Flora Park, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

DeLutz Oornag Akkommodasie bied gerieflike en bekostigbare oornagverblyf op die eienaars se eiendom in Polokwane. Die stad bied 'n oorvloed avontuuraktiwiteite, diereparke, en sportplekke en historiese besienswaardighede.

Verblyf word gebied in 'n gasteslaapkamer met slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en sy en suite-badkamer het 'n stort. Die kamer het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, mikrogolf en koffie- en teemaakgeriewe. Boonop beskik die kamer ook oor 'n TV, gratis WiFi en 'n werkstasie. 'n Daaglikse skoonmaakdiens is ook ingesluit.

Die gastehuis is sentraal geleë binne maklike bereik van restaurante, supermarkte, vermaaklikheidsentrums en winkelsentrums.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Openbare vervoer naby

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Christine V
Saam met lewensmaat
5.0
Aangename verblyf met als wat nodig is. Sien sterre.
Jul 2025
Kirsten H
Saam met lewensmaat
5.0
Convenient, clean and value for money. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Herman G
5.0
Waarde vir geld en vriendelik. Was 'n baie aangename ondervinding om te oornag by DeLutz. Sal dit aanbeveel vir enige tipe reisiger.
Mrt 2025
Moses C
5.0
Stayed for one night, en-route to see customers. Lovely place, very clean - so clean you can eat off the bathroom floor! The hosts are ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Johan J
Saam met lewensmaat
5.0
Stil, skoon en veilig. Baie lekker. 5 ster.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 14 Kiaat Street, Flora Park, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Gaste dink DeLutz Oornag Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Kiaat Street, Flora Park, Polokwane, 0699, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3b58bd48a905b90f8837f730648976e416396276909c56c24c762cc6a17d85cfc264ddc877c7cd63b8b148002970605aaacd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 40 5 1 5 14 Kiaat Street Flora Park 0699 Limpopo 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -23.912118811122 29.48771300827

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang