Deluxe Dwelling
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11A Coad Road, Blue Bend, East London, 5241, Oos-Kaap
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Deluxe Dwelling is in die rustige woonbuurt Blue Bend geleë en bied 2 bekoorlike selfsorg-eenhede, perfek vir alleenreisigers, paartjies of gesinne wat op soek is na gerieflike en ontspannende verblyf.
Elke oopplan-eenheid is ontwerp om tot 2 gaste te akkommodeer en beskik oor 'n knus slaaparea, 'n sitkamer en 'n kombuisie. Die en suite-badkamer het 'n stort en komplimentêre WiFi is beskikbaar om gerieflike verblyf te verseker.
Die leefarea sluit gemaklike sitplek en 'n TV vir vermaak in, terwyl die goed toegeruste kombuisie 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe bied. Albei eenhede maak oop op 'n privaat binnehof met braaigeriewe, ideaal om te ontspan na 'n dag van verken.
Parkeerplek op die perseel word voorsien, en Deluxe Dwelling is gerieflik geleë naby plaaslike winkels, restaurante, natuurreservate en die strand, wat dit 'n ideale basis maak vir 'n onvergeetlike kuswegbreek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Lucia Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 15
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 11A Coad Road, Blue Bend, East London, 5241, Oos-Kaap
- Gaste dink Deluxe Dwelling het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11A Coad Road, Blue Bend, East London, 5241, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang